Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Elfse Maarskalk

(image)

Die langslewendheid en natuurlike intelligensie van elwe gee hulle 'n venynige bekwaamheid in militêre sake, selfs genoegsaam so om hulle algemene teensinnigheid ten opsigte daarvan te oorkom. Elwe onthou goed baie deegliker as mense en kan dikwels aanvoel wat ander slegs met opleiding kan aanleer. Op daardie seldsame tye wanneer 'n elf hom op oorlog toespits is die strategie wat daaruit voortvloei waaragtig 'n meesterwerk.

Spesiale Nota's: Die leierskap van 'n Maarskalk stel goedgesinde eenhede in staat om meer skade in 'n geveg te berokken, maar dit geld slegs vir eenhede op 'n laer vlak.Spesiaal The leadership of this unit enables friendly units next to it to deal more damage in combat, though this only applies to units of below the leadership level.

Bevorder na: Elfse Kaptein
Bevorder na:
Skuiwe: 55
LP: 62
Beweging: 5
EP: 150
Vlak: 3
Orde: neutraal
IDElvish Marshal
Vermoëns: leierskap
(image)swaard
lem
10 - 4
nabygeveg
(image)boog
steek
8 - 3
afstandgeveg
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg-10%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Chasm9920%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Graslande140%
Grot330%
Grot Muur9930%
Heuwels250%
Moeras230%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Sneeu230%
Vlak Water320%
Woud160%